| |
CDK Sekuriteit is in die
Karoo stad van Cradock gestig. Ons lewer sekuriteits werk in
Cradock, Graaf Reinett, Middelburg, Hofmeyer and op al die plase
tussen in. Ons het 'n 24 huur beheer kamer en gewapende reaksie
voortuie.
CDK Sekuriteit is die maatskap van keuse van verskeie nasionale
maatskapye soos Checkers Shoprite, Fidelity Guards, en ons lewer ook
diens aan nasionale alarm maatskapye.
Kontakt CDK
Ivan Stock
& : (083) 273-7504
+ : 19 Frere St.,
Cradock.
% : 27 48
8811388
8 : ivan @ cdksekuriteit.co.za (verwyder die spasies.)
|
|